Die amptelike dokumentasie span> dek baie van die mees algemene gebiede van Ubuntu. Dit is beskikbaar sowel aanlyn en via die Help-ikoon in die Dock
Op Vra Ubuntu jy kan vrae vra en soek deur 'n indrukwekkende versameling vrae wat reeds gebeantwoord vrae is. Ondersteuning in jou eie taal kan verskaf word deur jou Plaaslike Gemeenskap Span .
Vir wysers, ander nuttige resources asseblief besoek Gemeenskapsondersteuning of Kommersiƫle ondersteuning